Ons Missie

 Kritieke faktore om Gezina gemeente 
'n suksesvolle kerk te maak

Ons wil ywerig wees om ander mense wat nog nie Jesus aangeneem het as hul persoonlike Saligmaker nie, aan Hom voor te stel, deurdat ons lewens sal getuig van die volgende:-

   Liefde bewys
   Vriendelik wees
   Geestelik ingesteld wees
   Omgee vir ander
   Gee spesiale aandag aan besoekers
   Opgeruimd wees
   Bedagsaam wees
   Begeerte om uit te reik na ander

 

| Tuis | Kontak ons |


endbar