Nuus

 Die jongste nuus en inligting i.v.m. toekomstige aktiwiteite:

 Geestelike Opheffing!

Ons as Gezina Gemeente sit hierdie paar dae opsy om te kyk na ons verhouding met die Here.  Wat beteken my verhouding nog met die Here?  Waar is daar nog ruimte om te groei?  Hoe kan ek die stem van Jesus opnuut weer in my lewe hoor?  Ondergenoemde aande 18:30 vir 19:00

       MY VERBINTENIS MET JESUS:

Maandag   28 November 2011  - Lr Mornay du Plessis
Woensdag 30 November 2011  - Lr Kim Rowe-Rowe
Donderdag 01 Desember 2011 -  Dag van Vas & Gebed
Vrydag     02 Desember 2011  -  Apagé Nagmaal
Sabbat     03 Desember 2011  -  Lr Carel vd Westhuizen

  Algemeen

    DVD's
 
Moeilike Bybel onderwerpe? Meer vrae as antwoorde?
 Die Bybel of evolusieleer? 
 Is daar 'n werklik 'n komende wêreld krisis? 
 "Conspiracy Theories", geheime organisasies - Kan dit waar wees?
 Wat kan ek doen om my gesondheid te verbeter? 
 Daar is DVD's beskikbaar van internasionale sprekers wat almal kenners is op sy vakgebied. Meer inligting hier.

 • Die 28 SDA Geloofsbeginsels op DVD.
Kan gesien / gespeel word op DVD, CD Speler of Rekenaar. Kontak Ian Kitney by 082 779 8858.

   Pous, ja daar is 'n Pous, maar 'n Swart Pous? Wie en wat is hy? 
     Kliek op: Inligting > RK Kerk > Die Swart Pous

   Het u al gewonder oor al die "slim" argumente wat gebruik word om evolusie    as waar te bewys? Hier is al die teen-antwoorde!
 Kliek op: Inligting > Skakels > Evolusie - verdigsel?

   Literatuur Bediening
  Karakterbou boeke
 Kontak besonderhede
 I de Toit, Tel: 083 746 9037, e-pos:e-pos Literatuur bedienaar

  ABC Boekwinkel
  Kontak besonderhede
Straat adres: Adventsentrum, Oxfortstraat 131 (H/V Kirkby), Bedford Gardens.
Tel: 011 856 4488 / 4489

  Ander
  Bevrore groente-proteïen produkte.
      Die volgende suiwer Soja produkte is beskikbaar:
     
Vegee Sausages; LCL Burgers; Vegee Frikalettes; Vegee Boerewors; 
        Vegee Chick Breasts; Vegee Viennas; Vegee Steak & Vegee Chick Slices.
        Kontak Eileen Els by 012 - 504-1933 vir pryse en bestellings.


  Hierdie bladsy is opgedateer op 21 Nov 2011

Top | Tuis | Kontak ons |


endbar